12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Aanbieders | Mart-Leen Oosthuizen
Mart-Leen Oosthuizen small web

Mart-Leen Oosthuizen is besig met ‘n BSc-graad in Biotegnologie. Sy het Graad 8 Klarinet en speel in twee orkeste. Sy is die afgelope sewe jaar betrokke by Hoërskool Florida, eers as leerder en nou as ‘n onderwyserassistent. Sy is ook ‘n amateurfotograaf wat sport, matriekafskeid, verjaarsdae en ander funksies afneem. Haar liefde vir fotografie het begin met selfportrette en ‘n manier om haar kreatiewe en avant garde grimering af te neem. Mart-Leen het opleiding as ‘n “read and scribe” en help leerders wat nie kan lees en skryf nie, want sy het ‘n passie om mense te help. Sy is van kleins af blootgestel aan die radiowêreld deur haar ma, Tharien Oosthuizen, wat lank by RSG betrokke was. Sy is baie dankbaar om haar voetspore te kan volg, omdat haar ma haar rolmodel is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: