15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 18:00

Spitstyd

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Aanbieders | Nicolene Louw-De Wee
Nicolene de Wee

Nicolene Louw-De Wee

Nicolene die uitvoerende regisseur van RSG se nuus- en aktualiteitsprogramme, Monitor, Spektrum, Kommentaar en Naweekaktueel. Dis die eerste keer dat ‘n vrou dié pos beklee.

Nicolene het in die Kaap grootgeword, maar het diep wortels in Namakwaland in die Noord-Kaap. Sy het haar Nasionale Diploma in Joernalistiek en B.Tech-graad in joernalistiek aan die destydse Skiereilandse Technikon in Bellville verwerf, en is tans ‘n tweedejaar meesterstudent aan Stellenbosch Universiteit se Department Joernalistiek. Nicolene het 26 jaar gelede haar loopbaan by Media 24 in Kaapstad begin en het sedertdien haar merk gemaak in die uitsaaiwese en gedrukte media. Sy was voorheen ook die uitvoerende regisseur van Fokus op SABC 2 en het groot lof vir haar voorgangers, Freek Robinson en Foeta Krige, wat sy as haar rolmodelle in televisie en radio beskryf.

Sy is die Ma van twee seuns en twee dogters, en is getroud met ‘n bekroonde fotojoernalis.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: