15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Aanbieders | Phil Loots
Phil-Loots-small

Phil Loots se eerste kennismaking met die mikrofoon was as aankondiger by militêre attaché-parades. Kommunikasieprojekte was sy gunsteling tydverdryf, veral by avontuurkampe, want  adrenalien is sy ding! Sederdien het hy heelwat skool-van-die-lewe– paadjies gestap. Hy het onder andere draaie gegooi op verskeie TV- en radioplatforms, voor en agter die kamera en mikrofoon. Hy sê: “Laat die avontuur voortleef!”

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: