07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Robbie Kruse , Sue Pyler-Slabbert

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

Amore Bekker

Volgende: 11:30 - 12:00

Regsake

Met Igna Klynsmith , Veronique van Heyningen

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Udo Carelse

Tuis | Aanbieders | Robbie Kruse
Robbie-Kruse-small

Robbie is in Pretoria gebore. Hy het aan Pretoria Boys High gematrikuleer, waarna hy sy skipperlisensie voltooi en van Kaapstad na Frankryk geseil en gewerk het. Hy het in 2006 by Tuks FM aangesluit terwyl hy studeer het. Hy is daarna na Jacaranda FM waar jy nege jaar lank uitgesaai het. In 2011 het hy deel van die Bravo!-span by kykNET geword, en in 2016 het hy by die Roger Goode Show op 5FM aangesluit tot sy vertrek in 2021.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: