12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Aanbieders | Suzanne Paxton
Suzanne Paxton web

Suzanne Paxton werk sedert 2005 by die SAUK en sedert 2007 by RSG se nuusaktualiteitsprogramme betrokke. Sy is Monitor se verkeerstannie, soos ‘n luisteraar haar gedoop het. Sy doen ook navorsing, skryf en verpak stories vir Monitor en Spektrum en bied Spektrum aan tussen 13:00 en 14:00 elke weeksmiddag.

As sy een ding in die lewe het, is dit dat geen probleem so groot is dat dit nie opgelos kan word nie! Sy hou ook nie van soek, sukkel en wag nie.

Sy hou van reis en vlieg en het op 30 jarige ouderdom besluit sy gaan leer skilder en teken. Sy het onlangs haar eerste kunsuitstalling gehad! Sy is ook mal oor fotografie en is hou daarvan om saam met vriende tekuier om ‘n bord of twee volgepak met soesji!

Suzanne is betrokke by die Nelmapius kinderhuis in Pretoria. Die organisasie kyk na sowat 16 kinders wat voor die huis se deur gelos is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: