23:55 - 23:59

Laataandgedagte

Nou op die lug: 23:55 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 04:45 - 05:00

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:00 - 05:55

Wakker

Met Esté Gross

Tuis | Aanbieders | Tenita Kidelo
Tenita Kidelo

Tenita Kidelo

Tenita Kidelo het ‘n goeie dosis van die Boland en die Karoo in haar. Sy het Afrikaans, Linguistiek en Kommunikasie studeer aan die UWK. Die radiogogga het haar in 2015 gebyt toe sy ‘n gas op die jeurgprogram Befonk was. Die adrenalien van agter die mikrofoon sit, het die bloed in haar are laat jag. Dit help ook dat ek sy haar ander passie, skryf, hier kan uitleef. Van nature is sy ‘n skaam en teruggetrokke, maar sit haar agter die mikrofoon, en sy ontaard in ‘n babbelbek!

Program: Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: