14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:00 - 18:00

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 18:00 - 18:10

18:00 Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Aanbieders | Tenita Kidelo
Tenita Kidelo

Tenita Kidelo

Tenita Kidelo het ‘n goeie dosis van die Boland en die Karoo in haar. Sy het Afrikaans, Linguistiek en Kommunikasie studeer aan die UWK. Die radiogogga het haar in 2015 gebyt toe sy ‘n gas op die jeurgprogram Befonk was. Die adrenalien van agter die mikrofoon sit, het die bloed in haar are laat jaag. Dit help ook dat ek sy haar ander passie, skryf, hier kan uitleef. Van nature is sy ‘n skaam en teruggetrokke, maar sit haar agter die mikrofoon, en sy ontaard in ‘n babbelbek!

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: