21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 21:50

Vers en Klank

Met Sophia van Taak

Sophia van Taak

Volgende: 21:50 - 22:10

Kortom

Met Johan Rademan

22:10 - 23:00

Geestesgesondheid

Met Johan van Lill

Tuis | Aanbieders | Wessel Pretorius
Wessel Pretorius

Wessel Pretorius is ‘n redakteur by RSG se aktualiteitsprogramme Monitor, Spektrum en Naweekaktueel. Hy is ook RSG se motorredakteur.

Ek het in die destydse Umtata in die Transkei grootgeword en skoolgegaan. Ek het ‘n honneursgraad in joernalistiek by Maties voltooi en was vir drie jaar lank ‘n joernalis by Eikestadnuus, waarna ek vir twee jaar tennis afgerig het in die VSA.

Ek het in 1997 by die SAUK in Seepunt werk gekry en is sedert 2000 deel van die Monitor- en Spektrum-span.

By die huis hou my drie jong kinders my baie besig, maar ek maak tyd vir lees en gaan draf gereeld met die hond in die park.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: