15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 17:30

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:30 - 18:30

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

18:30 - 19:00

Spesiale uitsending

Tuis | Fliekrubriek | BLADE TRINITY

BLADE TRINITY

21 Januarie 2005
/10
Almal
Regisseur:

Lus vir hoogskop-aksie waar bloedige vampiere ‘n goeie vampier jag? Dan is BLADE TRINITY met Wesley Snipes vir jou. Snipes en sy regisseur het glo soveel uitvalle gehad, dat Snipes hom letterlik met die dood bgedreig het op stel. Alhoewel ek BLADE TRINITY saam met mense gesien het wat dol is oor vampierprente, het hulle met suur gesigte uitgestap. Dis ‘n regte Hollywood-gemorskos-fliek. Daar is baie bloed, Heavy Metal musiek, slim sêgoed, vampiere wat mekaar se tande uitskop, donker, Gotiese geboue en ‘n koel houding. Dis altyd interessant dat helde sestien keer teen steenmure gegooi word, maar onbeseer opstaan met slegs ‘n macho kreun. Hul rûe makeer niks. En hulle het wraggies nog tyd om slim kwinkslae kwyt te raak. BLADE TRINITY is vir laities bo 16 wat nou net ontdek daar is iets soos testosteroon, maar as jy vampierprente ernstig opneem, vermy dit. 4 uit 10.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: