CONSTANTINE

As ek KEANU REEVES se naam sê, dink jy dadelik THE MATRIX of ‘n aardling met bomenslike kragte. Dis presies wat Reeves is. ‘n Gevalle engel wat uit die dood opstaan met die vermoë om tussen duiwels en engele op aarde te onderskei. Hy wil boosheid beveg, maar sy kragte laat hom dikwels in die steek. As jy na CONSTANTINE gaan kyk, weet net dis gewelddadig, emosioneel ontstellend en BAIE donker is. ‘n Soort HELLBOY maar net meer realisties in ‘n Hollywoodsin.