CRITICAL THINKING

CRITICAL THINKING

CRITICAL THINKING gaan oor ‘n onortodokse onderwyser met ‘n los lyf en oop kop. Hy beland by ‘n skool vir probleemkinders, en gebruik skaak om hulle te  verander en hulle denke te suiwer. Ook om hulle koppe, wat misdaad se kant toe staan, besig te hou.

Die fliek is lekker loslit en vrydenkend, en die karakters onortodoks. CRITICAL THINKING is ‘n lekker oopkop-fliek wat jou siening oor baie dinge, onder andere skaak, sal verander.