05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 08:00

Monitor

Met Anita Visser

Anita Visser

Volgende: 08:00 - 09:00

Praat Saam

Met Lynette Francis-Puren

09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

Tuis | Fliekrubriek | In the Heights

In the Heights

18 Junie 2021
8/10
7-9PG L
Regisseur: Jon M. Chu
Akteurs: Anthony Ramos, Melissa Barrera, Leslie Grace, Corey Hawkins, Olga Merediz, Jimmy Smits, Lin-Manuel Miranda, Marc Anthony

IN THE HEIGHTS is die debuut van Lin-Manuel Miranda, wat Hamilton, die gewildste musiekblyspel ooit op Broadway, op die planke gebring het. Sy eerste toneelstuk/musiekblyspel was INTO THE HEIGHTS, en dis nou ‘n film. Dit gaan oor Latynsamerikaanse immigante en hoe hulle in Amerika wou aanpas. Maar daardie ritmes, daardie viriliteit, daardie danse, daardie gomlastieklywe, daardie kontorsies, uitbundige sang, danse wat soos ‘n tsoenami oor jou spoel en lewenslus, is aan die orde van die dag. IN THE HEIGHTS is vir almal wat die voorreg gehad het om hierdie geniale choreograaf/skrywer/akteur/danser se Hamilton gesien het. Ek daag jou uit om jou voete in die teater stil te hou.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: