RUN

RUN

‘n Meisie woon by haar ma. Sy is verlam en word gedurig pille gevoer. Gou kom die kind agter dat haar ma (uitstekend vertolk deur Sarah Paulson) ‘n grillerige geheim het. Die arme kind kan feitlik nie beweeg nie en kan ook nie na ‘n universiteit toe gaan nie, want haar ma beheer alles. Hoekom is die ma so obsessief?

RUN is ‘n ontstellende film, dus as jou bui tans donker is, sou ek dit nie aanbeveel nie.