23:10 - 23:59

Geestesgesondheid

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:00 - 05:30

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:30 - 05:55

Musiek op RSG

Tuis | Fliekrubriek | The Eyes of Tammy Faye

The Eyes of Tammy Faye

4 Junie 2022
8/10
12+
Regisseur: Michael Showalter
Akteurs: Jessica Chastain, Andrew Garfield, Cherry Jones, Vincent D’Onofrio

THE EYES OF TAMMY FAY op Disney+, waarvoor Jessica Chastain ‘n Oscar gewen het, gaan oor ‘n tele-evangelis wat met ‘n pastoor Jim Baker getrou het. Hy is later vir geldwassery aangekeer… hy het ook ander oortredings begaan. Chastain se flambojante vertolking van die vrou wat nooit sonder grimering was nie, haar sang, haar foute, haar deursettingsvermoë en die wyse waarop sy én haar man poppekaste in hulle evangeliebediening gebruik het, word ondersoek. Jy moet taai wees hiervoor want dit plaas sommige mense se benadering tot die evangelie in ‘n ander lig.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: