15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Fliekrubriek | The Marked Heart (Reeks / Netflix)

The Marked Heart (Reeks / Netflix)

25 Augustus 2023
6/10
16
Regisseur: Camilo Vega
Akteurs: Michel Brown, Ana Lucía Domínguez, Sebastian Martínez, Valeria Emiliani, Julián Cerati

Praat van oorspronklik! ‘n Romantiese driehoek is seker een van die moeilikste genres om vars op te dis, maar hierdie Colombiaanse reeks  draai die liefdesdrama om, en verras met ‘n nuwe storielyn.

‘n Vrou word vermoor. Sy word dan ‘n skenker van ‘n hart aan ‘n magtige sakeman se vrou wie se gesondheid ingee. Kort voor lank probeer die oorlede vrou se man uitvind wat met haar gebeur het. Ook wie sy vrou se hart het. Dan vloei verskeie stories ineen om ‘n dramatiese liefdesverhaal te laat ontvlam.

THE MARKED HEART (Oorspronlike titel: Pálpito) boei, want romantiese dramas beweeg maar dikwels op dieselfde eentonige paadjie na ‘n man raak verlief op meisie, verloor haar, en wen haar of iemand anders uiteindelik. Jy mag meer daarvan hou as wat jy verwag. Dit het subtitels.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: