The Matrix Resurrections

The Matrix Resurrections

THE MATRIX RESURRECTIONS is in dieselfde tradisie as die voriges, weer eens met ‘n veel ouer Keanu Reeves en Carrie-Ann Moss. Daar is titaniese gevegte, dikwels in stadige beweging. Die aksie is oorweldigend en vir die storie moet jy jou kop bymekaarhou!