06:00 - 08:00

Monitor

Met Anita Visser , Gustav Greyling

Nou op die lug: 08:00 - 09:00

Praat Saam

Met Lynette Francis-Puren

Lynette Francis-Puren

Volgende: 09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Johan van Lill

Tuis | Fliekrubriek | The Victim (Reeks)

The Victim (Reeks)

30 April 2021
8/10
16 V
Regisseur: Niall MacCormick
Akteurs: Kelly Macdonald, Jamie Sives, Karla Crome, Isis Hainsworth, James Harkness

THE VICTIM is ‘n reeks wat jou sal laat vraatkyk. ‘n Vrou is bitter nadat haar seun deur ‘n pedofiel vermoor is. Hy dien sy tronkstraf uit, en kry ‘n nuwe identiteit. Sy ontdek dan dat hy naby haar woon, en besluit: hy is nog nie genoeg gestraf nie.

Die rolprent vra jou: wat sou jy gedoen het, want die vrou maak sy ware identiteit op die internet bekend en sy word daarvoor gestraf. Ja, die reeks is strak en daar is skokkende oomblikke, maar dis die morele kwessie wat tref. Kan ‘n mens ooit genoeg gestraf word vir ‘n sinnelose moord op ‘n kind, of kan jou haat so buitensporig raak, dat jy jouself en jou familie na waansin dryf?

THE VICTIM is ‘n reeks waar jy toneel vir toneel met verbasing sal reageer.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: