19:10 - 19:20

Storietyd

Met Christelle van Tonder

Nou op die lug: 19:20 - 20:00

Haidee se wegtreknommertjies

Met Haidee Muller-Isaacs

Haidee Muller-Isaacs

Volgende: 20:00 - 21:00

U eie Keuse

Met Willem Pelser

21:00 - 21:10

21:00 Nuus & Weer

Tuis | Fliekrubriek

fliekrubriek

26 Februarie 2021
13 L N
8/10
Regisseur: Xavier de Choudens
Akteurs: Franck Gastambide, Melisa Sözen
Hulle sê mos ‘n rolprent moet die vier-keer-lagtoets slaag voordat dit werklik ‘n komedie
26 Februarie 2021
16
7/10
Regisseur: Erik Richter Strand
Akteurs: Simona Brown, Eve Hewson, Tom Bateman, Robert Aramayo, Tyler Howitt, Georgie Glen, Aaron Anthony
BEHIND HER EYES val so iewers tussen ‘n riller en ‘n Hitchcock-drama. ‘n Meisie
26 Februarie 2021
16 V S L
5/10
Regisseur: Alex Yazbek
Akteurs: Marvin-Lee Beukes, Laudo Liebenberg, Neil Sandilands, Lea Vivier, Tarryn Wyngaard
In hierdie plaaslike liggewig riller-reeks, keer ‘n meisie ná haar pa se dood, terug
19 Februarie 2021
16+
9/10
Regisseur: J Blakeson
Akteurs: Rosamund Pike, Peter Dinklage, Elza González, Dianne Wiest, Chris Messina
Hier is ‘n slim fliek wat jou verdwaas laat. Watter slim  brein het dit
19 Februarie 2021
16 L S D P
8/10
Regisseurs: Cherien Dabis, Christopher Storer, Ramy Youssef
Akteurs: Ramy Youssef, Amr Waked, Mohammed Amer, Hiam Abbass, Dave Merheje, Laith Nakli
In RAMY op Showmax wil ‘n Moslem-man ‘n normale lewe voer in moderne Amerika.
19 Februarie 2021
16 L V
5/10
Regisseur: Adam Mason
Akteurs: K.J. Apa, Sofia Carson, Craig Robinson, Bradley Whitford, Peter Stormare, Alexandra Daddario, Paul Walter Hauser
SONGBIRD word geadverteer as die eerste fiktiewe drama gegrond op feite wat verband hou
12 Februarie 2021
PG
9/10
Regisseurs: Huw Cordey, Nick Shoolingin-Jordan
Akteur: David Attenborough
Die beroemde natuurkundige, sir David Attenborough wat byna 94 jaar oud is,  neem jou
8/10
Regisseur: Joe Berlinger
Akteurs: Viveca Chow, Steven Thomas Gamble, Artemis Snow
Die waarheid krap jou brein meer deurmekaar as ‘n eierklitser. Die waarheid is vreemder
12 Februarie 2021
13 D L V
7/10
Regisseur: Sia
Akteurs: Kate Hudson, Maddie Ziegler, Leslie Odom Jr., Hector Elizondo
MUSIC gaan oor ‘n wilde-Willemien meisiekind wat ‘n draak sommer met tamatiesous sal eet,
5 Februarie 2021
16+
8/10
Regisseur: Ron Howard
Akteurs: Amy Adams, Glenn Close, Gabriel Basso, Haley Bennett, Freida Pinto, Bo Hopkins
Toemaar Hugo, Jy hoef nie die polisie te bel nie! HILLBILLY ELEGY gaan dalk
5 Februarie 2021
TBC
7/10
Regisseur: Alex Gibney
Akteurs: Laura Dern, Dorothy Lewis
CRAZY, NOT INSANE probeer ‘n onderskeid maak tussen stapelgek wees en kranksinnigheid. Die welsprekende
5 Februarie 2021
16 L
7/10
Regisseur: Billy Ray
Akteurs: Jeff Daniels, Holly Hunter, Brendan Gleeson, Jennifer Ehle, Michael Kelly, Scott McNairy, Oona Chaplin, T.R. Knight
Ek sou James Comey nie Trump se vriend noem nie. Hy was hoof van
29 Januarie 2021
16 L
8/10
Regisseurs: Matthew Hamachek, Matthew Heineman
Akteur: Tiger Woods
Die dokumentêr TIGER vertel aanvanklik die verhaal van ‘n doodgewone seuntjie wie se pa
29 Januarie 2021
13 V L
7/10
Regisseurs: Adam Arkin, Glenn Ficarra, Tim Hunter, Johan Requa
Akteurs: John Slattery, Fernanda Andrade, Michael Mosley, Gerardo Celasco, Eve Harlow, Aaron Moten, Evan Whitten, Elizabeth Cappuccino, Jason Butler Harner
NEXT is nie kinderspeletjies of videospeletjies wat jy kapow, joe-hoe! voor die rusbank speel
29 Januarie 2021
16+
7/10
Regisseur: Mary Hannon
Akteurs: Sarah Gadon, Edward Holcroft, Rebecca Liddiard, Zachary Levi, Kerr Logan, David Cronenberg, Paul Gross, Anna Paquin
ALIAS GRACE op Netflix herinner nogal aan The Handmaid’s Tale en is veeleisend en
22 Januarie 2021
13+
7/10
Regisseur: Rickie Stern
SURVIVING DEATH spekuleer oor ‘n onderwerp wat die mensdom al vir eeue lank fassineer,
22 Januarie 2021
16+
6/10
Regisseur: Samir Rehem
Akteurs: Brennan Clost, Barton Cowperthwaite, Damon J. Gillespie, Kylie Jefferson, Casimere Jollette, Anna Maiche, Daniela Norman, Michael Hsu Rosen
TINY PRETTY THINGS op Netflix se titel is eintlik niksseggend, en tensy jy nie
13+
5/10
Regisseur: Alexandre Laurent
Akteurs: Audrey Fleurot, Julie De Bona, Camille Lou, Gilbert Melki, Josiane Balasko, Antoine Duléry
THE BONFIRE OF DESTINY op Netflix gaan oor ‘n groep mense wat in ‘n
15 Januarie 2021
10-12PG V
7/10
Regisseur: Patty Jenkins
Akteurs: Gal Gadot, Chris Pine, Kristen Wiig, Pedro Pascal, Robin Wright
Wonder Woman het nuwe blits onder haar voete en goue vlamme in haar sweep,
15 Januarie 2021
13 IAT V
6/10
Regisseur: Robert Lorenz
Akteurs: Liam Neeson, Katheryn Winnick, Teresa Ruiz, Juan Pablo Raba
Liam Neeson het eintlik Clint Eastwood se ongestrykte gesig ingeneem, want met sy sementmengerstem,