13:00 - 14:00

Spesiale uitsending

Met Terrance April

Nou op die lug: 14:00 - 15:00

Radioteater

Volgende: 15:00 - 16:00

RSG Konsertbederf

Met Willem Pelser

16:00 - 17:00

Spesiale uitsending

Met Flip Loots

Tuis | Fliekrubriek

fliekrubriek

5/10
Regisseur: Aline Brosh McKenna
Akteurs: Reese Witherspoon, Ashton Kutcher, Jesse Williams, Steve Zahn
Dink aan al die clichés: “Jou plek of myne?” “Sien ons mekaar voor, gedurende
24 Februarie 2023
12
7/10
Regisseur: Tom McCarthy
Akteurs: Hilary Swank, Jeff Perry, Grace Dove, Meredith Holzman, Matt Malloy, Pablo Castelblanco, Ami Park, Craig Frank
‘n Humeurige, moeilike joernalis, gespeel deur die dubbele Oscarwenner, Hilary Swank, beland in Anchorage
24 Februarie 2023
16
7/10
Regisseurs: Emma Freeman, Tony Krawitz
Akteurs: Patrick Brammall, Emma Booth, Sean Keenan, Hannah Monson, John Leary, Rodger Corser
Ja-nee kyk! Wetenskapfiksie kan buitensporig vermaaklik wees, want dié klompie kom mos met alles
16 V S L H
8/10
Regisseurs: Ali Abbasi, Jeremy Webb
Akteurs: Pedro Pascal, Bella Ramsey, Gabriel Luna, Anna Torv, Merle Dandridge
THE LAST OF US is ‘n TV-reeks soos jy eintlik nog nooit gesien het
17 Februarie 2023
15
8/10
Regisseur: Gina Prince-Bythewood
Akteurs: Viola Davis, Thuso Mbedu, Lashana Lynch, Sheila Atim, John Boyega, Jordan Bolger, Hero Fiennes Tiffin, Jimmy Odukoya
Sy is ‘n formidabele vrou. ‘n Vreeslose vegter wat dikwels vroualleen ‘n oorweldigende weermag
10 Februarie 2023
16
8/10
Regisseur: S.S. Rajamouli
Akteurs: N.T. Rama Rao Jr., Ram Charan Teja, Ajay Devgn, Alia Bhatt, Olivia Morris
Wat vir ‘n titel is RRR, vra jy seker? Dit staan vir Rise Roar
7/10
Regisseur: Richard Signy
Akteurs: Adrian Scarborough, Peter Bankolé, Lucy Phelps
Dis nou maar een ding van Britbox. Dit stel jou bloot aan alles waarmee
16 L
8/10
Regisseurs: Julian Jarrold, Anthony Wilcox
Akteurs: Kenneth Branagh, Simon Paisley Day, Ophelia Lovibond, Andrew Buchan, Derek Barr, James Corrigan, Jimmy Livingstone
THIS ENGLAND se titel laat jou reeds vermoed: dit speel in ‘n politieke landskap
13
6/10
Regisseurs: Sabine Boss, Pierre Monnard, Christian Johannes Koch, Andrea Staka
Akteurs: Julian Koechlin, Sophie Hutter, Rachel Braunschweig, Jérôme Humm, Anouk Petri
Die Netlix-reeks NEW HEIGHTS (Oorspronklike titel: NEUMATT) is anders as die gewone deursneë Amerikaanse
8/10
Regisseur: Joe Berlinger
Akteur: Joseph Scotto
Ons het al in Devilsdorp gekyk na die afspraakmoorde in Krugersdorp, en in Steinheist
13
7/10
Regisseur: John Lee Hancock
Akteurs: Donald Sutherland, Jaeden Martell, Joe Tippett, Colin O’Brien, Kirby Howell-Baptiste, Frank Ridley, Peggy J. Scott
Ek hoef net sy naam een keer te sê, en jy vermoed reeds wat
20 Januarie 2023
16
8/10
Regisseurs: Philippa Lowthorpe, Debs Paterson, Stephen Woolfenden, Jamie Childs
Akteurs: Warwick Davis, Ruby Cruz, Ellie Bamber, Tony Revolori
Die reeks WILLOW is gebaseer op die destydse rolprent wat gery het op die
20 Januarie 2023
12
8/10
Regisseur: Kit Lynch Robinson
Akteur: Chris Hemsworth
Daar is al baie gesê oor dit waaraan Chris Hemsworth hom in die reeks
8/10
Regisseurs: Richard Shepard, Nisha Ganatra, Gwyneth Horder-Payton, Matt Shakman
Akteurs: Kumail Nanjiani, Murray Bartlett, Darren Lipari, Annaleigh Ashford, Juliette Lewis
Ja, ek weet jy dink: ‘n reeks oor die Chippendales. Hoekom sal ek na
16
6/10
Regisseurs: Julian Holmes, Alex Kalymnios, Doug Liman, Emmanuel Osei-Kuffour
Akteurs: Noah Centineo, Laura Haddock, Aarti Mann, Colton Dunn, Vondie Curtis-Hall, Fivel Stewart, Daniel Quincy Annoh
Noah Centineo het elke moederhart geroer en vroue laat swymel in To All The
18 L S D V N
8/10
Regisseur: Mike White
Akteurs: Jennifer Coolidge, Jon Gries, F. Murray Abraham, Adam DiMarco, Tom Hollander, Theo James, Connie Britton, Alexandra Daddario, Steve Zahn
‘n Klomp skatryk mense, wat nie weet wat om met hulleself aan te vang
5/10
Regisseur: Liz Garbus
Akteurs: Prins Harry, Megan Markle
Almal praat daaroor. Almal gis daaroor. Die koninklike familie is die duiwel in. ‘n
16 Desember 2022
7/10
Regisseur: Jim Loach
Akteurs: Gemma Whelan, Tahirah Sharif, Emmett J Scanlan, Michael Karim
Die Britte weet darem hoe om seepgladde misdaad-spanningsdramas te maak. Jy word meegevoer, geboei,
16
6/10
Regisseurs: Sam Boyd, Erin Feeley, Ed Lilly
Akteurs: Grace Van Patten, Jackson White, Catherine Missal, Spencer House, Sonia Mena, Branden Cook, Benjamin Wadsworth
Jy kan sommer uit die plakkaat aflei dat TELL ME LIES ‘n erotiese ontginning van
8/10
Regisseur: Paul Dugdale
Akteur: Elton John
Met die feesseisoen wat aangebreek het, is dit gepas om jou brein af te

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: