23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Fliekrubriek

fliekrubriek

11 November 2022
12
7/10
Regisseur: Anne Fletcher
Akteurs: Bette Midler, Sarah Jessica Parker, Kathy Najimy, Froy Gutierrez
Dit was jou waarlikwaar Disney+ se gewildste rolprent sedert hulle ontstaan. En dit boer
4/10
Regisseurs: Ana Lily Amirpour, Panos Cosmatos, Catherine Hardwicke, Jennifer Kent, Vincenzo Natali, Guillermo Navarro, David Prior, Keith Thomas
Akteurs: Lize Johnston, Kevin Keppy, Ben Barnes, F. Murray Abraham, Peter Weller, Rupert Grint, Crispin Glover, DJ Qualls
Laat ons hierdie een sommer vinnig soos ‘n ui afskil. Moenie dat die grieselrige
4 November 2022
16
8/10
Regisseur: Michael Uppendahl
Akteurs: Jessica Biel, Melanie Lynskey, Pablo Schreiber, Timothy Simons
CANDY het niks met swiets te doen nie. Die hoofkarakter bevind haar gereeld in
4 November 2022
13
7/10
Regisseur: Tobias Lindholm
Akteurs: Eddie Redmayne, Jessica Chastain
Jessica Chastain se karakter neem haar werk ernstig op, maar Eddie Redmayne s’n is
16
6/10
Regisseurs: Paris Barclay, Jennifer Lynch, Ryan Murphy
Akteurs: Naomi Watts, Bobby Cannavale, Mia Farrow, Jennifer Coolidge, Margo Martindale, Richard Kind
Asof daar nie genoeg gruwels in die wêreld is nie, stroom ons nog gruwelreekse
8/10
Regisseurs: Kevin Tancharoen, Baz Poonpiriya
Akteurs: Thaneth Warakulnukroh, Papangkorn Lerkchaleampote, Pratya Patong, Songpon Kantawong
THAI CAVE RESCUE is ‘n spannende en respekvolle weergawe van die 12 sokkerspelers en
6/10
Regisseurs: Gjyljeta Berisha, Erik Skjoldbjærg
Akteurs: Yngvild Støen Grotmol, Jonas Strand Gravli, Christian Rubeck, Henrik Rafaelsen
‘n Mens mis die titel omdat dit nie dadelik die oog vang nie: THE
8/10
Regisseur: Jennifer Lynch
Akteurs: Evan Peters, Richard Jenkins, Molly Ringwald, Michael Learned, Penelope Ann Miller
Vir diegene wat gevra het of hulle na DAHMER – MONSTER: THE JEFFREY DAHMER
14 Oktober 2022
12+
7/10
Regisseur: Kate Herron
Akteurs: Tom Hiddleston, Owen Wilson, Eugene Cordero, Gugu Mbatha-Raw
As jy die naam LOKI hoor, weet jy dadelik hier kom moeilikheid en onnutsigheid.
7/10
Regisseurs: Chloe Thomas, Steve Barron
Akteurs: Roger Allam, Nancy Carroll, Keala Settle, Patricia Hodge
As jy lus is om ‘n wie-het-dit-gedoen-speletjie te speel, kyk na MURDER IN PROVENCE.
7 Oktober 2022
18
5/10
Regisseur: Andrew Dominik
Akteurs: Ana de Armas, Julianne Nicholson, Lily Fisher, Tygh Runyan, Michael Drayer, Sara Paxton, Ryan Vincent, Rob Brownstein
BLONDE is ‘n yslike teleurstelling. Dit is amper 3 ure lank, is stadiger as
6/10
Regisseur: Valeria Ambrosio
Akteurs: Jesús Castro, Victoria White, Fabiola Campomanes, Francisco Denis
Jy onthou daardie margarien-advertensie: “Net een byt en jy’t aptyt.” Wel, net een kyk
30 September 2022
5/10
Regisseur: Richard Laxton
Akteurs: Dominic West, Helena Bonham Carter
‘n Reeks oor ‘n woeste liefde wat geen perke geken het nie, is BURTON
23 September 2022
13
2/10
Regisseur: Wanuri Kahiu
Akteurs: Lili Reinhart, Danny Ramirez, Aisha Dee, Jaden Tolliver, Luke Wilson, David Corenswet, Nia Long
Julle ken daai storie: as ek daai trein gehaal het, was ek in ‘n
23 September 2022
16 L V
5/10
Regisseurs: Niall MacCormick, Toby MacDonald
Akteurs: Lucy Hale, Henry Lloyd-Hughes, Thalissa Teixeira, Michael Smiley, Ali Cook
Daar was toentertyd ‘n liedie oor die lappop op die ashoop saam met ‘n
8/10
Regisseur: Paul Whittington
Akteurs: Sinéad Keenan, Brían F. O’Byrne, Matthew Roberts, Stephen Graham, Elizabeth Berrington, James Nelson-Joyce
Dit was op elke voorblad. ‘n Land het gerou. In 2007 is ‘n elfjarige
16
7/10
Regisseurs: Steven A. Adelson, Brad Anderson, John Fawcett, Leslie Hope
Akteurs: Emily Deschanel, Sam Jaeger, Gerardo Celasco, Madeleine Arthur, Xaria Dotson, Alisha Newton, Naomi Tan
Die titel waarsku jou reeds – hierdie gaan ‘n taai reeks wees. DEVIL IN
7/10
Regisseurs: Kat Coiro, Anu Valia
Akteurs: Tatiana Maslany, Ginger Gonzaga, Malia Arrayah, Steve Coulter, Mark Ruffalo
Ek het met la-a-ang tande na SHE HULK: ATTORNEY AT LAW begin kyk, maar
16
5/10
Regisseurs: Maggie Kiley, Rebecca Rodriguez
Akteurs: Melissa Barrera, Jeff Wilbusch, Florencia Lozano, Juan Pablo Espinosa, Joselyn Picard
Wees nou eerlik. Hoe dikwels het jy al ‘n reeks gesien oor ‘n vliegtuig

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: