14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

Nou op die lug: 15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Carla Mackenzie

19:00 - 19:05

Nuus

Tuis | Fliekrubriek

fliekrubriek

12 Augustus 2022
13
8/10
Regisseurs: Andy Tohill, Ryan Tohill, Lisa Clarke, Jill Robertson, Geoffrey Sax
Akteurs: Bertie Carvel, Carlyss Peer, Jeremy Irvine, Jonjo O’Neill, Fra Fee, Mirren Mack
Ek moes lank sukkel om dié reeks se titel korrek uit te spreek. DALGLIESH.
6 Augustus 2022
16 L V
7/10
Regisseur: David Leitch
Akteurs: Brad Pitt, Joey King, Aaron Taylor-Johnson, Brian Tyree Henry, Andrew Koji, Hiroyuki Sanada, Michael Shannon, Sandra Bullock, Logan Lerman, Zazie Beetz, Masi Oka
Brad Pitt skiet soos ‘n besete koeël uit ‘n geweer in hierdie koorsige aksie-komedie.
6 Augustus 2022
13
7/10
Regisseur: Elizabeth Allen Rosenbaum
Akteurs: Sofia Carson, Nicholas Galitzine, Chosen Jacobs, John Harlan Kim
Netflix se vollengte speelfilm PURPLE HEARTS is ‘n onverwagse treffer. Dis die eerste rolprent
30 Julie 2022
13 L V
5/10
Regisseurs: Robert Coe, Warwick Ross
Die dokumentêr BLIND AMBITION vertel die verhaal van vier Zimbabwiese mans wat na Suid-Afrika
30 Julie 2022
13
4/10
Regisseurs: Anthony Russo, Joe Russo
Akteurs: Ryan Gosling, Chris Evans, Ana de Armas, Billy Bob Thornton, Alfre Woodard, Regé-Jean Page
Mens hoor die lawaai van ver af soos ‘n magtige dreuning aankom, amper soos
16 Julie 2022
16 SV V P
7/10
Regisseur: Yuval Adler
Akteurs: Noomi Rapace, Joel Kinnaman, Chris Messina, Jackson Dean Vincent
Sal die titel jou na hierdie vollengte rolprent toe aantrek? Nie sommer nie. Tot
16 Julie 2022
13
6/10
Regisseurs: Amanda Micheli, Sam Wrench
Akteurs: Jennifer Lopez, Ben Affleck, Adam Blackstone, Shakira, Donatella Versace
HALFTIME gaan oor die sangeres, danseres, glanspersoonlikheid en aktrise Jennifer Lopez. Dit gee ‘n
9 Julie 2022
13 L V
9/10
Regisseur: Taika Waititi
Akteurs: Chris Hemsworth, Natalie Portman, Christian Bale, Tessa Thompson, Taika Waititi, Russell Crowe, Jaimie Alexander, Chris Pratt, Dave Bautista, Vin Diesel, Bradley Cooper
Ek het in g’n maande so ‘n uitbundige, lawwe, verfrissende deurmekaarspul gesien wat uiteindelik
16 L N S
8/10
Regisseur: Sophie Hyde
Akteurs: Emma Thompson, Daryl McCormack
‘n Intelligente en gesofistikeerde middeljarige vrou (Emma Thompson) se man sterf. Haar huwelik was
2 Julie 2022
10-12PG
7/10
Regisseur: Brandon Camp
Akteurs: Susanna Skaggs, Tobia De Angelis, Owen McDonnell, Valentina Lodovini, Saul Nanni, Anjelika Washington
Die titel sê alles. En dan kry dit nog ‘n goeie resensie boonop!. As
7-9PG V
6/10
Regisseurs: Kyle Balda, Brad Ableson, Jonathan del Val
Akteurs: Steve Carell, Pierre Coffin, Alan Arkin, Taraji P. Henson, Michelle Yeoh, Julie Andrews, Russell Brand, Jean-Claude Van Damme, Dolph Lundgren, Danny Trejo
MINIONS: THE RISE OF GRU gaan oor ‘n seuntjie wat op 12 ‘n bobaas-skurk
2 Julie 2022
16 L V
4/10
Regisseur: Brian Goodman
Akteurs: Gerard Butler, Jaimie Alexander, Russell Hornsby, Ethan Embry
Die titel, LAST SEEN ALIVE, voorspel onheil. Wanneer die fliek begin, en Gerard Butler
25 Junie 2022
16 D L P V PPS
8/10
Regisseur: Baz Luhrmann
Akteurs: Tom Hanks, Austin Butler, Olivia DeJonge, Helen Thomson, Kodi Smit-McPhee, Richard Roxburgh, Kelvin Harrison Jr.
Almal sien al maande uit na ‘n nuwe biografie van Elvis Presley, wat mense
25 Junie 2022
13 S
3/10
Regisseur: A.J. Edwards
Akteurs: Diane Kruger, Hero Fiennes Tiffin, Jeffrey Donovan, Sydney Park
FIRST LOVE is ‘n kolossale teleurstelling. Dit gaan oor jong liefde, en hoe twee
18 Junie 2022
PG V PPS
7/10
Regisseur: Angus MacLane
Akteurs: Chris Evans, Keke Palmer, Peter Sohn, Taika Waititi, Dale Soules, James Brolin, Bill Hader
In die tekenprent LIGHTYEAR, sal die kleinspan die karakter, wat hulle as Buzz Lightyear
11 Junie 2022
13 L V P
7/10
Regisseur: Barry Alexander Brown
Akteurs: Lucas Till, Jim Klock, Michael Sirow, Cedric The Entertainer, Brian Dennehy
SON OF THE SOUTH op Showmax is ‘n taai rolprent oor gruwelike rassisme. Dit
11 Junie 2022
13 H V
4/10
Regisseur: Colin Trevorrow
Akteurs: Chris Pratt, Bryce Dallas Howard, Laura Dern, Sam Neill, Jeff Goldblum
Oordrewe. Uitermatig lawaaierig en 2½ ure se foltering waar mense gil, hardloop en hordes
4 Junie 2022
12+
8/10
Regisseur: Michael Showalter
Akteurs: Jessica Chastain, Andrew Garfield, Cherry Jones, Vincent D’Onofrio
THE EYES OF TAMMY FAY op Disney+, waarvoor Jessica Chastain ‘n Oscar gewen het,
4 Junie 2022
16 L S V
6/10
Regisseur: Vaughn Stein
Akteurs: Casey Affleck, Michelle Monaghan, Sam Claflin, Veronica Ferres
EVERY BREATH YOU TAKE is ‘n sielkundige riller oor die pasiënt van ‘n sielkundige
28 Mei 2022
13 L V
9/10
Regisseur: Joseph Kosinski
Akteurs: Tom Cruise, Jennifer Connelly, Miles Teller, Val Kilmer, Bashir Salahuddin, Jon Hamm
Hy’s hier! Die spiertier met die breë glimlag, die charismatiese oë, die weglêkuif wat

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: