23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Naweektjil

Met Sue Pyler

Sue Pyler

Volgende: -

-

Tuis | Foto's | ABBA sing weer na 40 jaar saam

ABBA sing weer na 40 jaar saam

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1337

Die legendariese Sweedse popgroep, ABBA, het hulle eerste enkelsnit in  40  jaar uitgereik. ‘n Album met 10 nuwe snitte word in November vrygestel. “Eers was dit dit net twee liedjies, toe sê ons, wel, miskien moet ons nog’n paar doen.”

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: