19:20 - 19:30

Skuif nader

Met Christelle Webb-Joubert

Nou op die lug: 19:30 - 20:00

Kompas

Met Hazel Janse van Rensburg

Hazel Janse van Rensburg

Volgende: 20:00 - 21:00

RSG Kuns

Met Christelle Webb-Joubert

21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Bioafbreekbare skeermes

Bioafbreekbare skeermes

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 911

Tzvia Hermann, die eienaar van ‘n skoonheidsalon in Gauteng, en haar span het met ‘n herwinbare en bioafbreekbare skeermes vorendag gekom nadat sy besef het eenmalig gebruikte skeermesse word nie herwin nie. Die skeermes word van koring gemaak.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: