19:20 - 19:30

Skuif nader

Met Christelle Webb-Joubert

Nou op die lug: 19:30 - 20:00

Kompas

Met Hazel Janse van Rensburg

Hazel Janse van Rensburg

Volgende: 20:00 - 21:00

RSG Kuns

Met Christelle Webb-Joubert

21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Blommemeisie met ‘n pakkie Simba-tjippies

Blommemeisie met ‘n pakkie Simba-tjippies

Ingestuur deur: Martelize Brink

Gesien: 641

By die internasionale 2022 Pink Lady® Kosfotograaf van die jaar kompetisie het Marguerite Oelofse eerste gekom in die Afrika-kategorie met hierdie foto. Die ikoniese Simba-tjippie is een van Suid-Afrikaners se gunsteling peuselhappies. Die foto is in die Bo-Kaap geneem by The Rose Corner Cafe, ‘n nasionale landmerk van oor die 100 jaar oud.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: