18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Tuis | Foto's | Boom van bome vir koningin se jubileum

Boom van bome vir koningin se jubileum

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 626

‘n Beeldhouwerk van staal in die vorm van boom met 350 inheemse Britse bome (in potte), sal voor Buckingham-paleis staan tydens die viering van koningin Elizabeth II se platinum-jubileum in Junie. Die Tree of Trees sal 21 meter hoog wees.Die ontwerpers van dié werk is Heatherwick Studio in Londen.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: