23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Botaniese wonder

Botaniese wonder

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 990

Nadat dit 177 jaar in die Koninklike Botaniese Tuine in London gegroei het, is daar vasgestel dat hierdie waterlelie tot ‘n nuwe spesie, of familie van plante behoort. Victoria boliviana, wat in 1837 na koningin Victoria van Engeland vernoem is, is die grootste waterleliespesie ter wêreld. Sy blare groei tot sowat 3 meter in deursnee. Studies deur botaniste het bevind daar is verkeerdelik gemeen die lelie behoort tot ‘n ander spesie. Die huidige rekord vir een van die grootste Victoria boliviana-waterlelies word gehou deur die La Rinconada-tuine in Bolivië, waar die blare tot 3,2 meter in deursnee gegroei het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: