21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 22:10

Musiekbonbons

Met Terrance April

Terrance April

Volgende: 22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

22:30 - 23:00

Musiek op RSG

Met Jacques Arendt

Tuis | Foto's | Chankillo-sterrewag

Chankillo-sterrewag

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1170

Die Chankillo-sterrewag, wat tussen die jare 200 en 300 op ‘n berg in Peru gebou is en deur die antieke volkere as ‘n kalender gebruik is, het nou VN-wêrelderfenisstatus verwerf. Die mense wat die sterrewag opgerig het, was waarskynlik sonaanbidders.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: