13:00 - 13:05

Nuus

Nou op die lug: 13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Carla Mackenzie

Volgende: 14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Tuis | Foto's | Cheetah bring die beker huis toe

Cheetah bring die beker huis toe

Ingestuur deur: Linda Du Plessis

Gesien: 848

TOYOTA CHEETAHS BRING DIE BEKER HUIS TOE Dit was die Pumas Loop hul teen die Cheetahs vas Sharks probeer toe self Moet teen Cheetahs onder spit delf WP bestorm Cheetahs woes maar moes vir Cheetahs wild koes Griekwas probeer ook tevergeefs probeer hul vir wen uitspook Kings dink huls koning maar Cheetahs wat hul grond toe bring OP ry van ver maar teen die Cheetahs verskiet hul ster Leeus doen wild aanval soek nou nog die rugbybal Nou stoom die Blou Bul om ‘n groot wens te vervul Die hele Vrystaat wag vang heel week gees vir Saterdag die Cheetahs gereed want wen is hul doel moet Bulle weet maak hul naels nou skerp gaan spoed krag taktiek in die stryd werp Bloemfontein stadion is gereed vir spel in wind reen en son Vrystaters koop nou biltong droe wors om aan te kou Cheeeeetahs Cheeeeetahs daar is maar vir ons net een span Cheeeeetahs Cheeeeetahs ons staan vas agter julle want jul kan ons bloed vloei oranje vir jul pootjie duik laagvat vasvat elke Bul gaan druk driee skop die bal sekuur tagtig minute lank met volle vuur Vrystaat wees gereed Vyftien Cheetahs gaan Saterdag goed sweet so gaan pak die stadion met jou vlag vol trek jou Cheetahtrui aan laat die wiele rol daar is vir Vrystaat net een span wat die Blou Bulle gaan wen want hulle kan Cheetahs Cheetahs ons Vrystaat is bo deur dik en dun is jul nr 1 in wie ons glo! Cheeeeetahs die beker moet jul huis toe bring Sodat ons voluit TOYOTA Cheeeeetahs Vrystaaaaaat kan sing!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: