09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

Nou op die lug: 11:30 - 12:00

Gesondheid

Met Marí Hudson

Marí Hudson

Volgende: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

13:00 - 14:45

driesestig

Met Johan Rademan , Martelize Brink

Tuis | Foto's | Dapper kluitklapwens vir prostaatpasiënt

Dapper kluitklapwens vir prostaatpasiënt

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 4324

Neels Borstlap se goeie vriend, Vincent, is besig om te sterf van prostaatkanker. Hy het vier kinders en vier kleinkinders. Vroeg een oggend in November het sy vriende hom strand toe geneem, en sy lewe gevier. Hulle sê hierdie foto is om bewustheid te skep onder mans om hulle gereeld te laat ondersoek. (Hierdie foto word geplaas met almal se toestemming)

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: