23:10 - 23:59

Geestesgesondheid

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:00 - 05:30

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:30 - 05:55

Musiek op RSG

Tuis | Foto's | Denise Stubbs tussen haar werkers

Denise Stubbs tussen haar werkers

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 357

Soos gehoor in driesestig: Denise Stubbs is een van twee Suid-Afrikaanse vroue wat 2019 die International Enterprising Women-toekenning gekry het as die wêreld se top vroue-entrepeneurs. Sy werk kliphard om groter inklusiwiteit in die wynbedryf te verseker. Sy heet eers op 37 haar eerste glas wyn geproe! Denise is deesdae sake-ontwikkelingsdirekteur van Diemersfontein en grootbaas van Thokozani, ‘n gasvryheid-en wynbemagtigingsmaatskappy met 65 plaaswerker-aandeelhouers wat 55% van die Diemersfonteinhandelsmerk besit.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: