19:00 - 19:05

Nuus

Nou op die lug: 19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Volgende: 19:15 - 19:20

Aandgedagte

19:20 - 19:30

Skuif nader

Met Christelle Webb-Joubert

Tuis | Foto's | Die Groot Gat by Kimberley.

Die Groot Gat by Kimberley.

Ingestuur deur: Jurie Maree

Gesien: 3245

Die Groot Gat met Kimberley in die agtergrond. Die gat is met hande arbeid gegrawe. Die geboue in die agtergrond lyk klein teen die massieve gat in die aarde. Die gat is 215m diep, het 2722kg of 14504566 diamante op gelewer. Bedrywighede is in Aug. 1914 gestaak. Ek het die foto op 26 Des. 2019 geneem. Dit was 3 fotos wat ek aan mekaar geheg het met sagteware.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: