06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Gustav Greyling
Renske Jacobs

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Wie is ek?

Met Lise Swart

Tuis | Foto's | Die kalmerende konyn

Die kalmerende konyn

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1219

Ontmoet vir Alex die Grote, die nuutste werknemer by die San Francisco-lughawe  Alex , ‘n Vlaamse reusekonyn bekend vir hul vriendelikheid en geduld, is ‘n terapiedier wat opgelei is om beangste passasiers te kalmeer. Die lughawe het 16 terapiediere.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: