00:00 – 00:30 Taaldinge (herhaling)
00:30 – 01:00 Hoe verklaar jy dit? (herhaling)
01:00 – 02:00 Vastrap (herhaling)
02:00 – 02:30 Op en Wakker tegnologie-insetsels (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Skrywers en boeke (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek
Die Nampo Oesdag word vanjaar vir die 56ste keer aangebied. Dit het as ‘n landboutegnologiedag op ‘n plaas in Bloemfontein begin. Dr. Dirk Strydom van Graan SA gesels oor vanjaar se geleentheid, wat van 14 tot 17 Mei by Nampopark naby Bothaville aangebied word. Johan van den Berg is op sy pos met weernuus, en Chris Derksen vertel wat vandeesweek met vleispryse in die Noord-Vrystaat gebeur het.
Die Monitorspan hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Op en Wakker is ‘n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
‘n Program waar jy jou kosbare menswees kan koester. Reis na binne met deernis en humor. Kom voed jou siel saam met Eloise Cupido.
Ons sit die gesprek oor die seksuele mishandeling en uitbuiting van kinders voort. Edith Kriel, die bestuurshoof van die nie-regeringsorganisasie, Jellybeanz, vertel van die werk wat hulle met jong slagoffers en hulle gesinne doen.
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za