15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Nou op die lug: 17:45 - 18:00

Brandpunt

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

19:00 - 19:05

Nuus

Tuis | Foto's | Die koningin se pop

Die koningin se pop

Ingestuur deur: Ilse Salzwedel

Gesien: 553

So lyk die pop van Koningin Elisabeth II wat die joernalis Arleen Prinsloo onlangs aangeskaf het. Sy het in Op en Wakker gesels oor haar belangstelling in die Britse monargie, en vertel vir Ilse Salzwedel hoekom sy glo die Britte is nog lank nie moeg vir die koninklike familie nie. Koningin Elisabeth vier volgende naweek haar sewentigste jaar op die troon, en speelgoedvervaardiger Mattel het ‘n beperkte oplaag van dié poppe  spesiaal ter herdenking van haar platinumjubileumjaar vervaardig.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: