23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Die Vlaamse klipkapper

Die Vlaamse klipkapper

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 1117

Soos gehoor in driesestig: Joost Pyck, oorspronklik van Vlaandere, is ‘n klipkapper van beroep. Hy het onlangs George se tolhuis help restoureer. Hy het al ‘n boek in Afrikaans gepubliseer, en binnekort is daar nog een. Hy het 11 jaar lank op Oudtshoorn gewoon, en het nou nes geskop op Klapmuts. Joost het ‘n mini-tolhuis gebou sodat blinde mense daaraan kan voel.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: