23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Drink jou koffie, eet jou beker!

Drink jou koffie, eet jou beker!

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 867

Die sokkerklub, Manchester City, beproef ‘n eetbare koffiebeker wat van lekbestande wafel gemaak word. Die wafel bly tot 12 uur lank behoue. Nadat jy jou boeretroos geniet het, kan jy jou beker eet. Die Skotse firma Biobite verwaardig dit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: