05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 08:00

Monitor

Met Anita Visser , Gustav Greyling

Anita Visser
Gustav Greyling

Volgende: 08:00 - 09:00

Praat Saam

Met Lynette Francis-Puren

09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

Tuis | Foto's | Erdvark soek water in droogte

Erdvark soek water in droogte

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 520

‘n Wilde erdvark wat in ‘n krip na water soek, is nie ‘n alledaagse verskynsel nie. Tonele soos in dié foto van Martin Reynolds, wie se ouers by Richmond boer, word al hoe meer algemeen. Dele van die Noord-Kaap is steeds bitter droog. – landbou.com Foto: Martin Reynolds

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: