Jou blik op die wêreld om jou – ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie
Regie: Denver Vraagom
EPISODE 18: Sammy en Jolene vind dit vreemd as Ester bel en hom vir koffie nooi. Manie vertel sy ma dat dit hy is wat die aanbod op Sammy se huis gemaak het, maar Sammy weet dit nie. Ronel besoek Jolene, en vind haar in ‘n baie depressiewe toestand. Sy probeer haar oortuig om bietjie weg te kom.
‘n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in ‘n japtrap by die huis kry!
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za