15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Gedroogde kelp-kuns

Gedroogde kelp-kuns

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 994

Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe se gedroogde kelp-kunswerke kan gevind word terwyl jy stap by Kommetjie in die Wes-Kaap. Die werke is geïnspireer deur die materiaal wat tot die kunstenaar se beskikking is. ‘n Tekening wat die kunstenaar in die sand gemaak het tydens ‘n wandeling op die strand, maak geskrewe woorde na. Strijdom het besluit om die woorde wat van kelp gemaak is, regop te laat staan teen die lug om die letters te aksentueer. Hy het die werke ook langs mekaar geplaas om die idee te skep dat dit lyk of dit ‘n onbekende alphabet is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: