06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 08:00

Binnekamer

Met Lizelle de Bruin

Lizelle de Bruin

Volgende: 08:00 - 09:00

Loof die Here

Met Magdaleen Krüger

09:00 - 09:40

Oggenddiens

Tuis | Foto's | Goodwood se koeksisterman

Goodwood se koeksisterman

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 1554

Soos gehoor in driesestig: Arno Arpin is die man met die groot sonhoed en kortbroek wat jy gereeld in die Goodwoodgebied in die Kaap by verkeerskrusings op en af sien stap met ‘n hele klomp pakkies koeksisters in die hand. Hy maak die koeksisters self. Sy koeksister-storie is al op ‘n internasionale kosprogram gewys. Haidee Muller het ‘n soet dingetjie gaan soek.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: