23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Foto's | Gratis rekenaaropleiding vir werklose jeug

Gratis rekenaaropleiding vir werklose jeug

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 366

Soos gehoor in driesestig: In Nelson Mandelabaai het ‘n oudonderwyser, Mark Baartman, begin om gratis rekenaarkursusse vir werklose jeug aan te bied, en heelwat van hulle het reeds die kursus met welslae voltooi. Meneer Baartman het ook uit sy eie sak vir die skootrekenaars betaal wat die studente gebruik. Hier wys Mark Baartman vir Jada Kivido (18) en Keanu Rossouw hoe om te programmeer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: