23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Gratis rekenaaropleiding vir werklose jeug

Gratis rekenaaropleiding vir werklose jeug

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 520

Soos gehoor in driesestig: In Nelson Mandelabaai het ‘n oudonderwyser, Mark Baartman, begin om gratis rekenaarkursusse vir werklose jeug aan te bied, en heelwat van hulle het reeds die kursus met welslae voltooi. Meneer Baartman het ook uit sy eie sak vir die skootrekenaars betaal wat die studente gebruik. Hier is Mark Baartman besig om vir Keenan Baatjies klas te gee.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: