06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Renske Jacobs
Gustav Greyling

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Tuis | Foto's | Gratis rekenaaropleiding vir werklose jeug

Gratis rekenaaropleiding vir werklose jeug

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 765

Soos gehoor in driesestig: In Nelson Mandelabaai het ‘n oudonderwyser, Mark Baartman, begin om gratis rekenaarkursusse vir werklose jeug aan te bied, en heelwat van hulle het reeds die kursus met welslae voltooi. Meneer Baartman het ook uit sy eie sak vir die skootrekenaars betaal wat die studente gebruik. Hier wys Curtly Mitchell vir Mark Baartman hoe hy al kan programmeer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: