05:55 - 06:00

Ikra

Nou op die lug: 06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Udo Carelse

Volgende: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Tuis | Foto's | Hector haal rekordprys

Hector haal rekordprys

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 790

Hy is sowat 2,7 meter lank, en meer as 110 miljoen jaar oud. Hector, met 126 regte bene, is pas deur Christie’s vir ‘n allemintige R193-miljoen van die hand gesit. Hy is die mees volledige Deinonychus antirrhopus-skelet wat tot op hede gevind is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: