15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | HEMELSE HEUNINGBOSTEE UIT DIE KOUGABERGE deur Mariska Spoormaker

HEMELSE HEUNINGBOSTEE UIT DIE KOUGABERGE deur Mariska Spoormaker

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 615

Soos gehoor in RSG Dokumentêr: Die oesspan se bakkie staan verdwerg tussen die hoë berge. Die snyers klouter-klim teen die steil hange om die heuningbos te sny, waarna hulle dit in gerwe pak en op ‘n hoop sit. Die “lopers” gaan haal die bondels gerwe en dra dit na die bakkie, waarna dit dan weer na die verwerkingsaanleg op die plaas geneem word. Foto: Mariska Spoormaker

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: