Soos gehoor in RSG Dokumentêr: Die pad na die plaas Nooitgedacht waar die heuningbos (Cyclopia intermedia) al langer as 80 jaar geoes word om na tee te verwerk te word, kronkel oor hoë berge, sak laag af oor die Kougarivier en klim dan weer al hoe hoër. Foto: Mariska Spoormaker.