21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Volgende: 21:20 - 22:10

Musiekbonbons

Met Terrance April

22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

Tuis | Foto's | Hilltop Legacy maak ‘n impak in die Paarl

Hilltop Legacy maak ‘n impak in die Paarl

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 488

Soos gehoor in driesestig: Björn Alexander gesels oor sy nie-winsgewende organisasie, Hilltop Legacy, se werk in die Paarl-gemeenskap. Hy vertel hoe hulle programme reeds ‘n reuse impak maak in die lewe van die jongmense, deur te fokus op akademie, fisiese aktiwiteite en mentorskap. Haidee Muller-Isaacs het gaan hoor hoekom dié jongman so hard werk om ‘n verskil in sy gemeenskap te maak.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: