11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Foto's | Hoogste sandkasteel

Hoogste sandkasteel

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 835

Die wêreld se hoogste sandkasteel van net meer as 21 meter is in die Deeense stad, Blokhus, gebou. Dertig beeldhouers het 4860 ton sand gebruik om die kunswerk te skep. Die struktuur is met gom en klei versterk en sal nog vir ‘n paar weke staan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: