23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Jakob en Maria Fortuin

Jakob en Maria Fortuin

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 599

Soos gehoor in driesestig: Jakob Fortuin en sy vrou, Maria, sit elke Dinsdag oorkant Haidee Muller-Isaacs se ouerhuis op Oudtshoorn. Dis die dag wanneer die vullistrok kom. Swaarkry ken hulle goed. Hulle speel Gospelmusiek kliphard op ‘n draadloos wat hulle oral saamdra. Hulle hond, Jokey, loop ook oral saam. Jakob sê die Gospelmusiek gee hom hoop.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: