23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Foto's | Jan Smuts Lughawe

Jan Smuts Lughawe

Ingestuur deur: Pierre Boulogne

Gesien: 1854

Ek hoor op RSG die toespraak met die amptelikke opening van Jan Smuts Lughawe, en onthou van die kleurskyfies wat ek het wat by ʼn latere datum geneem is. Die vliegtuig op die voorgrond was van die Belgiese SABENA lugredery, wie se vlerke geknip is in 2001 as gevolg van bankrotskap. Ai, die goeie ou dae darem!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: